Toelatingsvorm

Laai asb die PDF dokument af, voltooi dit en stuur dit terug na:

C & N Sekondêre Meisieskool Oranje
Posbus 29335
Danhof
9310

Harry Smithstraat 3
Bloemfontein
9301

TEL: 051 - 447 4681
FAKS: 051 - 447 3083

E-POS:admin@oranjemeisies.co.za

EENDERS, MAAR ANDERS!

KLIEK HIER OM DIE ORANJE MEISIES JAARPROGRAM AF TE LAAI



Die Meisieskool Oranje handhaaf 'n slim balans tussen werk en speel.

Hier is die leerders eenders in geloof en visie om Oranje te dien en om pret te hê.

Die leerders is ook anders, want elkeen is uniek, kosbaar en 'n besondere kleinood!

KLIEK HIER OM DIE ORANJE MEISIES SKOOL JAARPROGRAM AF TE LAAI






KLIEK HIER OM NA DIE TOELATING BLADSY TOE TE GAAN >>
Designed & Developed by Seven Lemons Design Studio.
Copyright © 2009. All rights reserved.