Inleiding Registreer Werksaamhede Reünie Naweek Galery Kontak Ons Media Nuus
Driewerf Gegroet!


Oranje Reünie maak jou deel van duisende vroue regoor die wêreld wat in dieselfde klaskamers as jy gesit het, pampoenrokke gedra het en die bloureën van Elizabeth le Rouxhuis bewonder het.

Oranje-wees is nie iets wat jy sal verstaan as jy nog nooit die twee rye knope van 'n matriekhemp vasgemaak het nie. Dit is nie iets wat jou aan die hart gryp as jy nog nooit opgekyk het na die Vrouemonument nie. Jy sal nie hiermee identifiseer as jy nog nooit in die kring gestaan het met Vivala OMS in jou ore nie. Jy sal dit nie begryp as jy nog nooit Driewerf gegroet uit volle bors gesing het nie.

Oranje Reünie maak jou deel van 'n ketting van vroue met kosbare herinneringe, wat hulle jaarliks by reünies opnuut verbly in lewenslange vriendskappe wat op Oranje gesmee is, wat steeds bewus is van die rykdom van Oranje se geskiedenis en tradisies.

Die meetsnoere val steeds, na 10, 35 of 50 jaar, vir ons in lieflike plekke. Ons erfenis is vir ons mooi.


Oranje Reunie
 

Klasreünies word gereël deur die sameroeper van elke jaargroep.

1944 : Christa Strydom
(s) 051-436 6930 of 083 265 2441

1954 : Trix Slabber(Cronje)
(s) 051-436 7763

1964 : Kotie Pieterse (Fourie)
(s) 012-991 8385 of 082 373 4653 of kotiep@vodamail.co.za

1974 : Alta vd Walt( Bruwer)
(s) 083 952 4308 of bruwerkweker@ mweb.co.za

1984 : Nella-Marie Venter(Kotze)
(s) 022-921 2085 of 082 927 0504 of venter@ghcitrus.com

1989 : Annalize Pauw (Coetzee)
(s) 082 463 0731 of mikstok@gmail.com

1995 : Jana Burger
(s) 083 708 4318 of jana@hvprok.co.za

2004 :Ize-Marie Roberts(Van der Merwe)
(s) 072 269 0214 of izevdm@gmail.com

2009 : Chantal Caroll
(s) 072 594 8984 of via facebook


Inleiding    |    Werksaamhede    |    Reünie Naweek    |    Galery    |    Registreer    |    Nuus    |    Preprimêr Skool    |    Primêre Skool    |    Sekondêre Skool    |    Kontak Ons

Designed & developed by Seven Lemons Design Studio
Copyright © 2012. All rights reserved.