Ek behaal my HOD in 1982 aan die Bloemfonteinse Onderwysers Kollege.
Vanaf Januarie 1983 tot Maart 1988 hou ek skool by Fichardtpark Primêr in die Grondslagfase.
Daarna maak ek 'n draai in die Kaap en begin in 1995 as onderwyseres by Oranje Preprimêr.
Ek poog om elke kleuter individueel te hanteer volgens sy eie karakter.
Ek voel bevoorreg om 'n opvoedingsaandeel te hê in hierdie klein mensies se lewens.
'n Opheldering in my lewe is die liefde en vreugde wat kleuters uitstraal.
My passie is om met dans en musiek vir hierdie woelige klein maatjies by die Preprimêre Skool alles te
leer en om hulle slim en gereed te maak vir die groot skool.
Onderwyseres: Mev. Elmari Geldenhuys
Toesighulp: Mej. Lanèl Pietersen
Hulpdame: Mev. Liesbeth Letebele
|
|
|
Klassies

Klik gerus op hierdie skakels vir meer inligting.