Oranje Preprimêr Banner

Apiesklas by Oranje Preprimêr

Header Shadow
Ek behaal my B.Prim.Ed-graad aan die Universiteit van Pretoria. Aan die einde van my studies het ek vir 'n jaar in Engeland skoolgehou. Dit was vir my 'n baie ryke lewenservaring.

Ek het in 2009 begin skoolhou by Oranje Preprimêr en dit is vir my 'n voorreg om 'n Graad R-onderwyseres te wees by 'n skool met soveel tradisies en goeie waardes.

Dit is vir my 'n passie om met kinders te werk en ek beskou dit as 'n groot geskenk wat ek van ons Hemelse Vader ontvang het. Ek sien elke dag as 'n uitdaging om 'n verskil in 'n klein kindjie se lewe te maak.

Na 8 jaar ondervinding in die Grondslagfase, is dit vir my 'n uitdaging om elke kleuter in my klas met liefde, deernis en respek te behandel.


Onderwyseres: Mev. Charlise Steenberg
Toesighulp: Mev. Tokkie van der Westhuizen
Hulpdame: Mev. Johanna Thys
 

Klassies


Klik gerus op hierdie skakels vir meer inligting.

Leeus   Sebra   Kameelperde   Apies
Header Shadow

Tuisblad    |    Uit die Hoof se Kantoor    |    Klassies    |    Huishoudelike reëls    |    Fotogallery    |    Buitemuurs    |    Kontak Ons    |    Poseend    |    Site Map

Designed & Developed by Seven Lemons Design Studio
Copyright © 2011. All rights reserved.