Tuis Wie is Ons? Geskiedenis Akademie Kultuur Sport Galery Koshuis Eendjienuus Kontak Ons Gasteboek
Atletiek word in die eerste en vierde kwartaal aangebied. Oranje se kleure-atletiek vind in Januarie plaas.

Na verloop van die kleure-atletiek word dogters wat presteer het gekies om verder na oefeninge te kom voordat hul ingeskryf word vir die sonebyeenkoms. Dogters wat tydens hierdie byeenkoms presteer, word dan gevra om verder nog oefeninge by te woon sodat hul kan gaan deelneem aan die Vrystaat-kampioenskappe.

In die vierde kwartaal oefen alle belangstellende dogters atletiek om hul voor te berei vir die atletiekbyeenkomste wat in die eerste kwartaal gehou word.
Loading image. Please wait
Atletiek 2011
Atletiek 2011
Atletiek 2011
Atletiek 2011
Atletiek 2011
Atletiek 2011
Atletiek 2011
Atletiek 2011
Atletiek 2011
Atletiek 2011
Atletiek 2011
Atletiek 2011

Julie
16 - Atletiekbyeenkoms Jim Fouché Primêr
23 Jim Fouché Hoërskool Atletiekbyeenkoms
PersoneelAfdelingMaandag DinsdagWoensdag Donderdag
Mev. D. MeyerNaellope – SP15:00 – 15:4515:00-16:00 Stadion15:00 – 15:45 15:00 – 15:45
Mev. A. GunterNaellope – GF15:00 – 15:4515:00-16:00 Stadion15:00 – 15:4515:00 – 15:45
Mev. E. de KlerkMiddelafstande15:00 – 15:4515:00-16:00 Stadion15:00 – 15:4515:00 – 15:45
Mev. C. ViljoenVerspring15:45 – 16:3015:00-16:00 Stadion15:45 – 16:30 -
Mev. E. v RooyenHoogspring-15:00 – 15:4515:00 – 15:4515:00 – 15:45
Mev. R. KleingeldDiskus-15:00 – 15:45-15:00 – 15:45
Mev. R. KleingeldGewigstoot15:00 – 15:45-15:00 – 15:45-
Me. L. v AswegenSpiesgooi15:45 – 16:3015:45 – 16:3015:45 – 16:30-
 
Son Man Din Won Don Vry Sat
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031

Die visie van C&N Primêre Meisieskool Oranje is om elke dogter met liefde en regte waardes en norme te ontwikkel as 'n selfstandige, bekwame jong vrou wat in staat is om gelukkige, vervulde lewens te lei, sodat hulle 'n besondere bydrae kan maak - nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in die wye wêreld.

C&N Primêre Meisieskool Oranje is verbind tot uitmuntende rigtinggewende opvoeding op akademiese-, sport- en kultuurgebied, sodat die leerlinge 'n onmisbare bydrae met kennis, vaardighede en die sensitiwiteit van 'n Christelike benadering tot die lewe kan maak.
Tuis    |    Wie is Ons?    |    Geskiedenis    |    Akademie    |    Kultuur    |    Sport    |    Galery    |    Koshuis    |    Kontak Ons    |    Gasteboek    |    Site Map

Designed & Developed by Seven Lemons Design Studio
Copyright © 2010. All rights reserved.