Tuis Wie is Ons? Geskiedenis Akademie Kultuur Sport Galery Koshuis Eendjienuus Kontak Ons Gasteboek
Op 11 April 1907 is daar met die eerste klasse op Oranje begin!

Op die eerste skooldag van 'n Graad 1-dogtertjie stap sy deur ons boog en ontvang die skoollied -haar primêre skooloopbaan tegemoet.

Een van ons dogters is as model gebruik in die besonderse "kinderbeelde-groep" (vroeër voor die Sondagskoolgebou in die middestad) wat op ons skoolgronde pronk.

Maak gebruik van Mozilla Firefox sodat foto's beste ten toon gestel kan word.
 
Son Man Din Won Don Vry Sat
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
26272829

Die visie van C&N Primêre Meisieskool Oranje is om elke dogter met liefde en regte waardes en norme te ontwikkel as 'n selfstandige, bekwame jong vrou wat in staat is om gelukkige, vervulde lewens te lei, sodat hulle 'n besondere bydrae kan maak - nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in die wye wêreld.

C&N Primêre Meisieskool Oranje is verbind tot uitmuntende rigtinggewende opvoeding op akademiese-, sport- en kultuurgebied, sodat die leerlinge 'n onmisbare bydrae met kennis, vaardighede en die sensitiwiteit van 'n Christelike benadering tot die lewe kan maak.
Tuis    |    Wie is Ons?    |    Geskiedenis    |    Akademie    |    Kultuur    |    Sport    |    Galery    |    Koshuis    |    Kontak Ons    |    Gasteboek    |    Site Map

Designed & Developed by Seven Lemons Design Studio
Copyright © 2010. All rights reserved.