Tuis Wie is Ons? Geskiedenis Akademie Kultuur Sport Galery Koshuis Eendjienuus Kontak Ons Gasteboek




    


Verlede Vrydag en Maandag het ons dogters weer pragtig gepresteer tydens ons skool se atletiekbyeenkoms en gala

Baie dankie aan al ons ouers wat die Inligtingsaand en Bring-en-Braai bygewoon het.

Aangesien U 'n Eendjienuus gemis het, laai gerus die een waarop U opsoek is van hieraf




Klik hier om af te laai

 
Son Man Din Won Don Vry Sat
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031

Die visie van C&N Primêre Meisieskool Oranje is om elke dogter met liefde en regte waardes en norme te ontwikkel as 'n selfstandige, bekwame jong vrou wat in staat is om gelukkige, vervulde lewens te lei, sodat hulle 'n besondere bydrae kan maak - nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in die wye wêreld.

C&N Primêre Meisieskool Oranje is verbind tot uitmuntende rigtinggewende opvoeding op akademiese-, sport- en kultuurgebied, sodat die leerlinge 'n onmisbare bydrae met kennis, vaardighede en die sensitiwiteit van 'n Christelike benadering tot die lewe kan maak.
Tuis    |    Wie is Ons?    |    Geskiedenis    |    Akademie    |    Kultuur    |    Sport    |    Galery    |    Koshuis    |    Kontak Ons    |    Gasteboek    |    Site Map

Designed & Developed by Seven Lemons Design Studio
Copyright © 2010. All rights reserved.