Vooruit

 

Die Vooruit bied aktuele nuus aan Oranje se dogters, onderwysers, ouers en oudleerders oor alles wat in Oranjeland gebeur.

Deel van die Vooruit se sukses is dat die redaksielede elke kwartaal entoesiasties die berigte oor aktuele gebeure op `n relevante manier aan die lesers oordra. Dié berigte inspireer alle dogters om daagliks voluit vooruit te leef.

Adverteerders wat die Vooruit lojaal finansieel ondersteun, dra by tot die hoë kwaliteit van elke kwartaallikse uitgawe.

Die Vooruit is `n integrale deel van Oranje se hartklop en slaag daarin om nuus op `n dinamiese wyse aan lesers oor te dra.

 

Julie 2017 Vooruit

         

Redaktrise:               Mandi van den Berg

Organiseerder:       mev. J. Jacobs

Taalversorger:         mev. A. Dempers