swimmer

 

 

Swem

 

 

INTERHOëR SWEM UITSLAE:

Oranje se swemmers het die afgelope naweek  aan die Interhoërswemgala deelgeneem en baie goed geswem. Baie dankie aan al die ondersteuners en die dirigente wat die swemmers aangemoedig het,langs die swembad.

Die volgende swemmers het medaljes  vir Individuele items ontvang:

Ouderdom 13- 14

Cloë le Roux                      – 4 goud en een silwer medalje

Guilma Lausberg               - 2 goud, twee silwer en een brons medalje

Nicole Dreyer                    – 1 goud, een silwer en twee brond medaljes

Catherine du Plessis         - 2 silwer en een brons medalje

Lorraine van den Heever   - 2 brons medaljes

Alex Klopper                      – 1 silwer en een brons medalje

Die beker vir die beste prestasie in dié ouderdom gaan aan  Guilma Lausberg.

Ouderdom 15-16

Lize- Marie Davidson                     - 1 goud, 2 silwer medaljes

Milah de Klerk                                – 1 silwer medalje

Sulinke van den Berg                    – 4 goue medaljes

Heléne Jansen Van Rensburg      – 2 goud, en 1 silwer medalje

Anri Nel                                         -1 brons medalje

Tailynn Seyffert                            – 5 goue medaljes

Die beker vir die beste prestasie in dié ouderdom gaan aan Sulinke van den Berg.

Tailyn Seyffert verower die Vixtrix Ludorum tydens die gala. Baie Geluk!

Ouderdom 17-19

Justine Holmes                                 - 3 goue medaljes

Mariné Smuts                                   - 2 brons medaljes

Adele Derksen                                 - 2 silwer en 2 brons medaljes

Michelle Coetzer                             - 3 brons medaljes

Himke Steenkamp                          – 1 brons medalje

Samantha Straw                             - 2 goue , 2 silwer en 1 brons medalje

Erica Moolman                               - 2 goue en 2 silwer medaljes

Lené Boshoff                                 - 1 silwer en  1 brons medaljes

Elé Venter                                      – 1 silwer medalje

Nadine Kemp                                – 1 silwer medalje

Monique Davidson                        – 1 brons medalje

Oranje verower  al drie ouderdomsgroepbekers en verdien die meesste punte op die gala en verower ook die algehele beker.

Interhoërswemspan:

Die volgende swemmers is gekies om Donderdag en Vrydag aan die jaarlikse interhoërswemgala in Bloemfontein deel te neem:

13-14 jaar:

Nicole Dreyer

Catherine du Plessis

Marléze Hoffman

Alex Klopper

Guilma Lausberg

Chloë le Roux

Nicole le Roux

Zané Snyman

Zoë Leipoldt

Megan Straw

Hannalize Swanepoel

Cari Taljaard

Lorraine van den Heever

Sanja Venter

15-16 Jaar

Lizé- Marie Davidson

Milah de Klerk

Megan Betts

Cloë Cilliers

 Helené Jansen van Rensburg

Rochelle Stockenström

Imke van Wyk

Danielle Pienaar

Daniëlle Human

Anri Nel

Liza-Mé Henning

Ané Steenkamp

Sulinke van den Berg

Tailyn Seyffert

17-19 jaar

Justine Holmes

Michelle Coetzer

Samantha Straw

Marine Smuts

Adéle Dercksen

Marguerite Smit

Megan Vorster

Marieke le Roux

Lené Boshoff

Monique Davidson

Elé Venter  

Nadine Kemp

Erica Moolman

Mia Moolman

Himke Steenkamp (kaptein)

INTERPROVINSIALE SWEM

Die volgende swemmers het die afgelope naweek aan die interprovinsiale gala deelgeneem.  ‘n Vrystaatspan is gekies wat met Noord-Kaap, Suid-Vrystaat en  Noord-Wes gekompeteer het.

Sulinke van den Berg

Verower  vier goue en een silwermedalje.

Verbeter die provinsiale rekord in die 200m-wisselslag

Erica Moolman

Verower twee bronsmedaljes

Justine Holmes

Verower een goue en een bronsmedalje

Nadine kemp

Swem in al die finale en het goed presteer

OPEWATERSWEMREEKS MARINA MARTINIQUE – Jeffreysbaai

Guilma Lausberg

Verower in die 5km o/14- afdeling ‘n sewende plek in ‘n SA kwalifiserende tyd

OPEWATERSWEMREEKS Splash lagune-myl – Knysna

Guilma Lausberg

Verower in die  o/14- afdeling ‘n eerste plek  en is algeheel die tweede vrou wat dit voltooi

Super Seals-klubgala

Die volgende swemmers het die  naweek van 20 Januarie 2018 aan die Super Seals-klubgala

deelgeneem en  soos volg presteer:

Imke van Wyk behaal een  bronsmedalje

Sulinke van den Berg behaal vyf goue medaljes

Midmar

Die 147 swemmers  wat op  Sondag 11 Februarie die Midmar gaan swem, word sterkte toegewens.

Almal hard geoefen en ons hou duimvas dat almal die myl onder 40 min  gaan voltooi!

Midmaruitslae: 

Baie geluk aan die 147 swemmers wat die naweek van 11 Februarie 2018  aan die Midmarmyl swem deelgeneem het.

Die volgende  swemmers het almal  30 min en onder die Midmar voltooi in die katogorie 14 tot 30 jaar-Senior afdeling

Himke Steenkamp

Mariné Smuts

Marieke Le Roux

Bea Gouws

Nadine Kemp

Grethe Blignaut

Lené Boshoff

Megan Vorster

Samantha Straw

Elé Venter

Ané Steenkamp

Sulinke van den Berg

Anri Nel

Marianne Du Plessis

Milah de Klerk

Lize- Marie Davidson

Danielle Pienaar

Danielle Pienaar

Die volgende swemmers het  30 min en onder die Midmar voltooi in die katogorie  onder 13 en bo 30 jaar- Junior afdeling:

Cloë le Roux algeheel tweede plek met ‘n tyd van 24 min 14 sek

Guilma Lausberg algeheel vierde plek met ‘n tyd van 24 min 21 sek

Lorraine van den Heever

Nicole Dreyer

Hannalize Swanepoel

In aggeneem dat daar 15 000 swemmers is wat deelneem, is dit ‘n reuse prestasie vir ons dogters.

Baie geluk en baie dankie vir al die swemmers se goeie gedrag op die toer.

 Aquatic span – Bloemfontein 26- 27 Januarie 2018    

Baie geluk aan die 26 swemmers en 10 duikers wat die naweek aan die nasionale Aquatics-swemkampioenskappe deelgeneem het.

Die duik het ‘n vyfde plek behaal.

 Die swemmers het ‘n  tweede plek behaal.   St. Stithians het die kompetisie  met  439 punte teenoor Oranje se  404 punte gewen.

Die volgende swemmers het vir die Individuele nommers medaljes ontvang:

Goud:

  1. Tailyn Seyffert- 200m-wisselslag
  2. Chloé le Roux – 200m-vryslag

Brons:

  1. Sulinke van den Berg—200m-vryslag 
  1. Chloé le Roux – 200m-wisselslag

Die aflosse het die volgende medaljes behaal:

0nder 14:

   1  goud

 Onder 15:

    2 brons

Onder 16:

   1 silwer

   3 brons

Onder 17:

1 goud

 2 brons

Onder 19:

2 goud

1 silwer

3 brons

Baie dankie aan elke swemmer,  veral die  0/19-groep, wat uitstekend geswem het.

Dankie vir jul mooi gedrag,  asook vir Himke Steenkamp (swemkaptein) en

Nora Fröhlich (duikkaptein) vir hul motivering, hulp en leiding aan ons dogters.

Interhuisgala:

Boshoff  het die Interhuisgala met 710 punte gewen. Baie geluk, Boshoff!

Die ander sporthuise het die volgende punte behaal: Otto 637 punte , Fischer 527 punte en Brebner 381 punte.

 Boshoff wen ook die Geesbeker.

 Die beste junior swemmer was Lize- Marie Davidson van Boshoff met 120 punte. Die beste senior swemmer was Sulinke van den Berg  van Otto met 108  punte. Baie geluk!      

Greygala:

 Oranje het vir drie aflosse ingeskryf.

  Vryslagaflos: behaal ‘n eerste, tweede en vierde plek

  Wisselslagaflos: behaal ‘n eerste , derde en vierde plek

Die dogters het wonderlike gees gehad en die swemmers het skitterend presteer deur die groenes  te wys wie is baas. Dankie vir die dirigente wat enduit die dogters laat sing het.     

KOVSIE-OPEWATERSWEM  - MASELSPOORT

Die volgende 31  swemmers het op Sondag, 21 Januarie 2018, by Maselspoort aan die opewaterswemkampioenskappe deelgeneem en soos volg presteer:

Vroue:  14 – 30 jaar – 1km

Anne Hagemann                                      Tyd: 24min 08s

Cari Taljaard                                               Tyd: 18min

Dané Taljaard                                            Tyd: 19min

Emma Pienaar                                           Tyd: 20min 56s

Enya Engelbrecht                                     Tyd: 19min 43s

Isabella le Roux                                         Tyd: 22min 53s

Janda Borman                                           Tyd: 27min 23s

Jané Burger                                                Tyd: 24min 12s

Jean-Marie Venter                                  Tyd: 27min 38s

Kayla de Jager                                           Tyd: 20min 24s

Kayla Kruger                                               Tyd: 28min 16s

Marguerite Venter                                  Tyd: 20min 33s

Mia le Roux                                              Tyd: 23min 16s

Nora Fröhlich                                             Tyd: 23min 40s

Quinette O’Neill                                       Tyd: 22min 28s

Rachél van Rijswijk                                  Tyd: 23min

Sebiene le Roux                                       Tyd: 23min 51s

Sulinke van der Berg                               Tyd:

Marjohané Pretorius                              Tyd: 24min 23s

Johane Janse van Rensburg                                Tyd: 28min 15s

Tuané vd Westhuizen                            Tyd: 30min 35s

Zoë Erasmus                                              Tyd: 31min

Ané Gutter                                                 Tyd: 26min

Ankia Greyling                                           Tyd: 23min 35s

Eamonn Scholtz                                        Tyd: 22min 13s

Megan Betts                                              Tyd: 20min

Aleonor van Rijswijk                               Tyd: 27min 01s

Mikkela le Roux                                        Tyd: 21min 06s

Mia Olivier                                              Tyd: 23 min 15s

Lize Loots                                                Tyd:24 min 43s

Lara Naudé                                             Tyd: 27 min 07s

Aquatic-span – BLOEMFONTEIN 26-27 Januarie 2018

Die volgende swemmers en duikers is vir die Aquatic-span gekies wat aan die Aquatic Festival in Bloemfontein deelneem.

Baie sterkte word aan al die swemmers en duikers toegewens.

SWEMMERS:

Chloé le Roux

Tailyn Seyffert

Guilma Lausberg

Justine Holmes

Sulinke vd Berg

Nicole Dreyer

Lorraine van den Heever

Helené J. van Rensburg

Milah de Klerk

Lize-Marie Davidson

Daniëlle Human

Alex Klopper

Anri Nel

Erica Moolman

Lené Boshoff

Nadine Kemp

Samantha Straw

Himke Steenkamp

Adéle Dercksen

Michelle Coetzer

Daniëlle Pienaar

Lize-Mé Henning

Catherine du Plessis

Marguerite Smith

Elé Venter

Zané Snyman

DUIKERS:

Jazelle Strydom

Suzaan Streicher

Marlé Strauss

Zunke Prinsloo

Lené Labuschagne

Annéme van Tonder

Nora Frõhlich

Karla de Kluiver

Chané Nel

Magé Troskie

GREYGALA

Die volgende swemmers is gekies om op die Greygala aan die aflosse deel te neem. 

Baie geluk en sterkte! Wys die groenes  hoe eende kan swem.

Adele Derckson

Chloé le Roux

Erica Moolman

Guilma Lausberg

Himke Steenkamp

Justine Holmes

Lené  Boshoff

Lize-Marie Davidson

Michelle Coetzer

Nadine Kemp

Samantha Straw

Sulinke v/d Berg

Tailyn Seyffert

Alex Klopper

NUWELINGSGALA- 16 Januarie 2018

Die volgende nuwelinge het aan die Kenmekaar-gala deelgeneem.  Baie geluk en baie dankie dat jy deelgeneem het.  Dit is hoe ons dit by Oranje doen!

Alex Klopper

Alri Bosch

Ané Janse v Vuuren

Anja Oosthuizen

Anjori Ackerman

Ankia vd Merwe

Annalize Swanepoel

Cari Jordaan

Cari Taljaardt

Carla Fourie

Carla Schmidt

Catherine du Plessis

Charlotte Kock

Chloe le Roux

Corlie Victor

Daleen van Zyl

Dané Snyman

Dané Taljaard

Danielle Jacobs

Didi Nel

Emma Schutte

Geana Lusardi

Guilma Lausberg

Hannelize Swanepoel

Ilke van Niekerk

Jana de Villiers

Jana du Plessis

Jana Rheeder

Jazel Strydom

Johani van Tonder

Kaylin Nel

Lara Delport

Leah Cronje

Lisa Bresler

Lizaan Swanepoel

Lize Grobbelaar

Lize-Marie de Wet

Lize-Marie Schultz

Lize-Marie vd Walt

Lorraine vd Heever

Mariska Gutter

Marlize Hoffman

Marzanne Greyling

Maya Wolfaard

Megan Straw

Mieke Louw

Nadia Fouche

Nicole Dreyer

Nicole le Roux

Naudene Prinsloo

Roche de Wilde

Sanja Venter

Sarita Voster

Simoné Terblanche

Suzaan Ferreira

Thuané vd Westhuizen

Tilde-Mari Prinsloo

Twané Heyns

Winé vd Merwe

Zané Snyman

Zanel Janse v Rensburg

Zelmi Leipolt

Zoë Erasmus

Zoë Leypold

KZN NUWEJAARSDAG-OPEWATERUITDAGING

Mariné Smuts                            Verwerf ‘n derde plek in die 3km

STATEBONDPROEWE- Durban

Tailyn Seyffert                         3 goue en 7 silwermedaljes verower

Lize-Marie Davidson               Het aan 3 finale deelgeneem.

Adéle Dercksen                      Het aan 2 finale deelgeneem.

Mariné Smuts                         Het aan 1 finaal deelgeneem.

Samantha Straw                     Het aan 7 finale deelgeneem.

VRYSTAATKAMPIOENSKAPPE – Bloemfontein

Die volgende swemmers het deelgeneem en die uitslae is soos volg:

Lize-Marie Davidson           2 goue, 7 silwer- en 4 bronsmedaljes

Lené Boshoff                         2 goue, 1 silwer- en 5 bronsmedaljes

Samantha Straw                   14 goue en 3 silwermedaljes

Aangewys as die beste o/16-swemmer

Tailyn Seyffert                       16 goue medaljes

Adele Dercksen                       2 goue, 7 silwer- en 1 bronsmedaljes

Justine Holmes                       5 goue, 6 silwer- en 2 bronsmedaljes

Aangewys as die beste o/17-swemmer

En verower die Senior Victrix Ludorum

Daniëlle Pienaar                     1 goue, 1 silwer- en 1 bronsmedaljes

Michelle Coetzer                    2 goue, 3 silwer- en 5 bronsmedaljes

Mariné Smuts                         2 silwer- en 1 bronsmedalje

Anri Nel                                  3 goue, 5 silwer- en 2 bronsmedaljes

Erica Moolman                       3 goue, 8 silwer- en 3 bronsmedaljes

Nadine Kemp                         2 goue, 5 silwer- en 5 bronsmedaljes

Imke van Wyk                         Het 10 items geswem waarvan 8 se tye verbeter is

Menlopark-gala, 21 Oktober 2017

Die afgelope naweek het 16 van Oranje se swemmers aan die uitnodigingsgala by die Hoërskool Menlopark in Pretoria deelgeneem en soos volg presteer:

Individuele items:

Sulinke van den Berg behaal 3 goue en 1 bronsmedalje

Samantha Straw behaal 3 silwer en 1 bronsmedalje

Nadine Kemp behaal 1 bronsmedalje

Michelle Coetzer behaal 1 bronsmedalje

Lise- Marie Davidson behaal 1 silwer- en 1 bronsmedalje

Erica Moolman behaal 1 bronsmedalje

Justine Holmes behaal 1 goue medalje

Danielle Human behaal 1 bronsmedalje

Himke Steenkamp behaal 1 silwermedalje

Aflosse:

0/14 Behaal 2 goue medaljes

0/15 Behaal 1 silwer- en 1 goue medalje

0/16 Behaal 2 silwer medaljes

0/17 Behaal 2 goue medaljes en verbeter die rekord in die wisselslagaflos.

Baie geluk aan al die swemmers met hul puik gedrag, asook puik prestasies. Oranje behaal ’n

algeheel tweede plek na Menlopark se meisiespan.