Debat

ATKV-debatskompetisie

Op 10 Junie het vier junior en drie senior spanne aan die tweede ronde van die ATKV-debatkompetisie deelgeneem. Die kompetisie was baie straf, maar ons spreker was goed voorberei.

Die uitslae is:

Junior spanne

Derde plek:

Rehanjo Swanepoel

Jaden Henney

Christi Dempers

Vierde plek:

Mariet Eloff

Hesré Botha

Carmi du Plessis

Vyfde plek:

Helené J. van Rensburg

Anika Horn

Chané Nel

Senior spanne:

Derde plek:

Tiané Theunissen

Anja Vosloo

Vierde plek

Rozaan Müller

Renate van der Merwe

Baie geluk aan al die spanne!

 

Ons sien uit na die Dink of Sink-kompetisie wat op 3 Augustus 2017 plaasvind.