Redenaars

ATKV

Twaalf  leerders het aan die eerste ronde van die ATKV redenaarskompetisie by Hoërskool Sentraal deelgeneem.

Elf van die leerders dring deur na die semi-finale ronde wat by  hoërskool Wiiteberg Hoërskool plaasvind:Grietjie Brümmer, Carmi Du Plessis, Rehanjo Swanepoel, Anneri Bisschoff, Megan Vorster, Michelle Krüger, Emma Van Zyl,Rozaan Müller, Carine Theunissen en Corlia Grobbelaar. Anneri Bischoff dring deur na die nasionale finaal wat in Augustus by Buffelspoort gehou gaan word. Al die redenaars  het hul uitstekend van hul taak gekwyt en is Oranje se trots.

Radikale Redenaars.

Dertien leerders dring deur na die Vrystaatfinaal wat in September by Oranje gehou  word: Grietjie Brümmer, Charlotte Doubell, Rehanjo Swanepoel, Celente Van Zyl, Anneri Bisschoff, Louise Loeb Van Zuilenburg,Lane Nel,Megan Vorster, Lizen Pienaar, Michelle Krüger, Emma Van Zyl, Carine Theunissen en Micka Scheepers.

Spanredenaars ( Radikale Redenaars):

Die volgende spanne dring op nasionale vlak deur. Die kompetisie word in Pretoria gehou:

Graad 11: Esmerie Delport,Marize Meyer,Micka Scheepers,Ilizna Van Zyl.

Graad 9  :Candy Modise,Busi Msiza,Fifi Molekane

Graad 8: Janecke Appelgryn,Chrisit Dempers,Jaden Henney,Rehanjo Swanepoel

Public Speaking

Die volgende leerders gaan Oranje op nasionale vlak in Engels Addisionele Taal in Pretoria tydens die Radikale Redenaarskompetisie verteenwoordig:

Rehanjo Swanepoel ,Megan Vorster, Emma Van Zyl en Corlia Grobbelaar.

Radikale Leesfees:

Carli Olivier, Rehanjo Swanepoel, Candy Modise, Megan Vorster, Anneri Bisschoff, Micka Scheeper is die lesers wat Oranje by Radikale Redenaars se leesfees in Pretoria verteenwoordig.

Dankie aan al ons redenaars wat so entoesiasies deelneem en Oranje se naam hoog hou.

Mev. Swanepoel