Die Meisieskool Oranje is 'n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.

Ons onderwysers is hoogs gekwalifiseerde, professionele opvoedkundiges met 'n passie vir hulle werk en 'n filosofie van "elke kind is my kind".

Die Meisieskool Oranje handhaaf 'n slim balans tussen werk en speel.

Die gehalte van ons buitemuurse aktiwiteite soos sport en kultuur, is net so hoog soos ons akademiese gehalte.

Hier is die leerders eenders in geloof en visie om Oranje te dien en om pret te hê.

Die leerders is ook anders, want elkeen is uniek, kosbaar en 'n besondere kleinood!
 
Son Man Din Won Don Vry Sat
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031

Uitnaweek
26-02 Mei
 
Reünie kerkdiens
15 April, 08:00
Ma-en-dogtertee
13 April, 14:00

Die Meisieskool Oranje is 'n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.
   

Inleiding        Akademie        Sport        Kultuur        Nuusbrief        Oranje Reünie        Koshuis        Galery        Gasteboek        Geskiedenis        Kontak Ons        Login        Site Map

Designed & Develped by Seven Lemons Design Studio
Copyright © 2010. All rights reserved.