Kultuur

Oranje is ‘n skool waarin die kultuurbedrywighede net so belangrik soos die sportbedrywighede is.
Die veelsydigheid van aktiwiteite en die leerderdeelname is genoeg bewys hiervan.Aktiwiteite:

  • Koor o.l.v. Stefan Buys en Brigitte Botha
  • Orkes o.l.v. Heinrich Lategan 
  • Con Spirito, die sanggroep, o.l.v. Stefan Buys
  • Redenaars o.l.v. Naretha Swanepoel
  • Debat o.l.v. Reinette van der Walt
  • Drama o.l.v. Almari Cloete
  • Revue o.l.v. Ilse Wessels
  • VCSV o.l.v. Carien James
  • Voortrekkers o.l.v. Dorothy Coetzee
  • Die skoolkoerant, ‘Die Vooruit’ o.l.v. Johanette Jacobs