Oranje is 'n skool waarin die kultuurbedrywighede net so belangrik soos die sportbedrywighede is.

Die veelsydigheid van aktiwiteite en die leerderdeelname is genoeg bewys hiervan.

Aktiwiteite:
  • Koor o.l.v. Brigitte Botha
  • Orkes o.l.v. Ron Gachet
  • Con Spirito, die sanggroep, o.l.v. Marisan Nienkemper
  • Redenaars o.l.v. Anli Sadie
  • Drama o.l.v. Retha Pool
  • Revue o.l.v. Adanjé Schoeman en Ilse Wessels
  • CSV o.l.v. Carien James
  • Voortrekkers o.l.v. Dorothy Coetzee
  • Die skoolkoerant, 'Die Vooruit' o.l.v. Johanette Jacobs
 
Son Man Din Won Don Vry Sat
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031

Uitnaweek
26-02 Mei
 
Reünie kerkdiens
15 April, 08:00
Ma-en-dogtertee
13 April, 14:00

Die Meisieskool Oranje is 'n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.
   

Inleiding        Akademie        Sport        Kultuur        Nuusbrief        Oranje Reünie        Koshuis        Galery        Gasteboek        Geskiedenis        Kontak Ons        Login        Site Map

Designed & Develped by Seven Lemons Design Studio
Copyright © 2010. All rights reserved.