Oranje is 'n skool waarin die kultuurbedrywighede net so belangrik soos die sportbedrywighede is.

Laat gerus 'n boodskap in die gasteboek met jou besonderhede.

Naam:  
Van:  
E-Pos:  
Provinsie:  
Stad / Dorp:  
Jaar Gematrikuleer:  
 
Boodskap:  
 
Sekuriteit Nommer:  
Tik Asseblief Die Sekuriteit Nommer:  
 
Son Man Din Won Don Vry Sat
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031
  • Kim Afrika (Nuweling van 2012)
    Ek is n nuweling by Oranje en ek wil net se dat dit ongelooflik lekker is.....en ek kan nie vir n beter skool wens om in te wees nie...en ek wil graag vir Mej.Matthee baie dankie se vir die leiding wat sy as skoolhoof neem om en ook vir die goeie voorbeeld wat sy vir ons almal stel...en dan ook aan ...

  • BerthaRogers (van Niekerk0 (1981)
    Ek het soveel soete herinneringe van Oranje. Juffrou Spies was n mens wat ons almal gerespekteer en bewonder het. Sy het haar wysheid met ons gedeel. Ek so dankbaar vir die 5 jare wat ek daar kon deurbring. Ek was n diaken in my kerk, First Presbyterian Church, en met my geloofsbelyding het ek vir d...

  • Natalie (du Plessis) ScheepersScheepers (1984)
    Ek het so pas n gastehuisie oopgemaak in Stellenbosch. Loopafstand (letterlik een minuut) van Markotter sportgronde, Paul Roos en Bloemhof. Indien julle nog plek benodig om oor te slaap hierdie eerskomende naweek kan julle my kontak. Kyk gerus na my webwerf by www.baruchbb.co.za Dubbeltarie...

  • Emme-LanciaFaro (2010)
    My onthouery sal altyd om jou draai, my beminde Oranje. Ons herinneringe is die kruie van die lewe - stukkies onvervreembare eienaarskap, met die goeies leef ons lekker saam! TrotsORANJE! Voluit, VOORUIT, Enduit

  • Hanlide la Porte (Hattingh) (1975)
    Die meetsnoere het waarlik in lieflike plekke geval. My erfenis is werklik mooi. Dankie aan Juf Spies en Mev Krantz en al die ander onnies van 1975. En aan die huidige onderwys span wat die spoor fyn sny. Ek is nou 53 en in my laaste jaar van PhD in Petroleum Ingeneurswese by Imperial College Londen...

  • LorettaLabuschagne [Retief] (1974)
    Was nog altyd TROTS om te se ek was in Oranje Meisie Skool. Ek het baie daar geleer en sal dit ook nooit vergeet nie. Liefde

  • MagdaLiebenberg (Landman) (1999)
    Wow, my hart wil oopbars van trots. Dankie Oranje vir die wonderlike jare en herrinneringe wat Jy vir my gegee het. Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi. Vooruit my liewe Oranje.

  • Lize Bosman (2010)
    Dit is met groot lekkerte en verlange wat ek terug dink aan die 5 jaar wat so vinnig verby gevlieg het. Toegerus vir die toekoms het ek my skoolbaadjie opgehang- nog heeltemal te gou om hom weg te bere. En ek weet sonder twyfel elke dag- Ja, die meetsnoere HET vir my in lieflike en wonderlike plekke...


Uitnaweek
26-02 Mei
 
Reünie kerkdiens
15 April, 08:00
Ma-en-dogtertee
13 April, 14:00

Die Meisieskool Oranje is 'n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.
   

Inleiding        Akademie        Sport        Kultuur        Nuusbrief        Oranje Reünie        Koshuis        Galery        Gasteboek        Geskiedenis        Kontak Ons        Login        Site Map

Designed & Develped by Seven Lemons Design Studio
Copyright © 2010. All rights reserved.