Ps 16:6 – "Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi"


Oranje is...

Oranje is nie net 'n skool nie. Sy's nie net nog 'n instelling nie. Oranje is nie net 'n droom nie. Sy's nie net die naam op jou matrieksertifikaat of getuigskrif nie.

Oranje is 'n familie. Sy is 'n droom wat waar geword het. Sy is mense wat jy liefkry en 'n naam wat jy met trots sê. Oranje is legendaries, misterieus en enig in haar soort. Sy het tradisies wat deur die geslagte bewaar word. Oranje het 'n onsterflike passie vir kinders wat vrouens word, wat dames word en as jy hulle kans gee – heldinne word. Ma's van 'n nasie vir die hele Suid-Afrika!

Jy kan ook deel word van hierdie ritme op die stoepe. Jy kan ook deel word van hierdie Oranje-bloed familie. Jy kan ook deel word van die passie, die trots, die tradisie. Jy kan ook deel word van die wen en verloor, van die lag en die huil. As jy wil, kan jy ook deel word van die hartklop van Oranje... Oranje…..ervaar die GEVOEL!
 
Son Man Din Won Don Vry Sat
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031

SimpleViewer requires Macromedia Flash. Get Macromedia Flash. If you have Flash installed, click to view gallery
Uitnaweek
26-02 Mei
 
Reünie kerkdiens
15 April, 08:00
Ma-en-dogtertee
13 April, 14:00

Die Meisieskool Oranje is 'n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.
   

Inleiding        Akademie        Sport        Kultuur        Nuusbrief        Oranje Reünie        Koshuis        Galery        Gasteboek        Geskiedenis        Kontak Ons        Login        Site Map

Designed & Develped by Seven Lemons Design Studio
Copyright © 2010. All rights reserved.