Duik

Die volgende dogters het op 24 Maart aan die Interhoër-duikkompetisie  by Oranje deelgeneem en soos volg presteer. Die ander deelnemende skole was dogters van Sentraal en Eunice.

Onder 14

  1. Suzanne Streicher behaal ‘n goue medalje
  2. Magé Troskie behaal ‘n silwermedalje
  3. Kim van Wyk behaal ’n bronsmedalje

Onder 16

  1. Annemé van Tonder behaal ‘n goue medalje en kwalifiseer vir Vrystaatkleure.
  2. Liné Labuschagne behaal ‘n silwermedalje
  3. Zunke Prinsloo behaal ‘n bronsmedalje

Onder 18

  1. Nora Fröhlich behaal ‘n goue medalje en kwalifiseer vir Vrystaatkleure.
  2. Nicola van Schalkwyk