1024px-Athletics_pictogram.svg

Atletiek 

 

JP Botha / Jim Fouché Atletiekbyeenkoms 2017

Agtien van Oranje se atlete neem aan  hierdie byeenkoms deel. Hulle presteer as volg:

Janine Moolman – derde in die 90m hekkies en die 300m hekkies.

Mage Troskie – dere in hoogspring.

Klarissa Bezuidehout – eerste in die gewigstoot en tweede in die spiesgooi.

Cora Groenewald – eerste in die verspring (met ‘n nuwe rekord) en  tweede in die 100m

Matilé Prinsloo – eerste in die 400m hekkies, tweede in die 200m en die verspring.

Marjanell van dyk – tweede in die skyfwerp en derde in die gewigstoot.

Lienke Snyman – eerste in die 800m  en die 1500m.

Kiara Rademan – derde in die 200m.

Enid Bezuidenhout – eerste in die gewigstoot en derde in die spiesgooi.

Deirdré Jonker – eerste in die 100m hekkies en tweede in die 400m hekkies.

Esteé van Heerden – derde in die verspring.

VRYSTAAT ATLETIEKBYEENKOMS – 3 en 4 Maart 2017

Vyf en veertig atlete neem deel aan hierdie byeenkoms waar 214 skole van regoor die Vrystaat verteenwoordig is.

Die volgende atlete behaal eerste tot sesde plekke in hul onderskeie items:

  • Essie Pretorius – tweede in hoogspring.
  • Klarissa Bezuidenhout – tweede in sdpiesgooi en vierde in gewigstoot.
  • Carmi van Niekerk – derde in verspring.
  • Aneleh de Jager – vierde in die 300m hekkies.
  • Janine Moolman – vierde in die 90m hekkies.
  • Wilmi van Heerden – sesde in hoogspring.
  • Cora Groenewald – eerste in verspring en vierde in die 200m.
  • Annika Herbst – vierde in hoogspring.
  • Marjanell van Dyk – derde in die skyfwerp en die gewigstoot.
  • Nika Reinach – vierde in die 400m.
  • Megan-Lee Myburgh – derde in die 90m hekkies en vierde in die 300m hekkies.
  • Matilé Prinsloo – derde in verspring en tweede in die 300m hekkies.
  • Lienke Snyman – eerste in die 800m en die 1500m.
  • Enid Bezuidenhout – eerste in die gewigstoot.
  • Marizanne Strydom – vierde in die 200m.
  • Inge Verster – vierde in die 100m en derde in die 100m hekkies.
  • Kiara Rademann – vierde in die verspring en sesde in die 100m.
  • Tammy Cloete – sesde in die 400m.
  • Deirdré Jonker – eerste in die 100m hekkies en derde in die 400m hekkies.
  • Merieke le Roux – eerste in die 3000m.
  • Daniella Smith – vyfde in die 800m.
  • Elizné Venter – sesde in die 100m.
  • Marzé Verster – sesde in die verspring.
  • Bea Gouws – vyfde in die 400m en tweede in die verspring.
  • Zelda van der Merwe – tweede in 1500m en derde in die 3000m.
  • Ilizna van Zyl – vyfde in gewigstoot.
  • Carike Moolman – derde in die spiesgooi.
  • Mizan Viljoen – die 10 000m stap is gestaak weens weerlig op die veld, maar Mizan was omtrent drie rondtes voor haar naaste teenstander. Sy was ook goed oppad na ‘n nuwe SA-rekord.
  • Oranje se onder 15- en 16 aflosspanne behaal vierde plekke.
  • Onder 17 aflos behaal ‘n tweede plek.

Baie geluk aan julle almal.

Die volgende atlete is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die SA kampioenskappe in Durban:

  • Lienke Snyman
  • Annika Herbst
  • Cora Groenewald
  • Deirdré Jonker
  • Marjanell van Dyk
  • Enid Bezuidenhout
  • Bea Gouws
  • Mizan Viljoen
  • Zelda van der Merwe.

 

MOTHEO/XHARIEP-byeenkoms – 18 Februarie 2017

Een en sestig van Oranje se atlete neem deel aan die Motheo/Xhariep atletiekbyeenkoms.  Oranje word in bykan alle items verteenwoordig.

Die volgende dogters verower medaljes tydens die byeenkoms:

  • Essie Pretorius – goud in hoogspring.
  • Klarissa Bezuidenhout – Silwer in gewigstoot en goud in spiesgooi.
  • Eilir Lindeque Brons in hoogspring.
  • Carmi van Niekerk – Silwer in verspring.
  • Aneleh de Jager – Brons in die 300m hekkies.
  • Wilmi van Heerden – Brons in hoogspring.
  • Cora Groenewald – Silwer in die 100m, Brons in die 200m en goud in verspring.
  • Annika Herbst – Goud in hoogspring.
  • Marjanell van Dyk – Silwer in skyfwerp en gewigstoot.
  • Lisa Cronje – Silwer in spiesgooi.
  • Lihani Goosen – Brons in spiesgooi.
  • Telize Basson – Brons in die 500m stap.
  • Nika Reinach – Brons in die 90m hekkies en die 300m hekkies.
  • Megan-Lee Myburgh – Silwer in 90m hekkies, 300m hekkies en brons in die 100m.
  • Matilé Prinsloo – Goud in die 300m hekkies en silwer in beide die 200m en verspring.
  • Jana Meyer – Brons in die skyfwerp.
  • Lienke Snyman – Goud vir die 800m en die 1500m.
  • Danéll de Villiers – Silwer in die 3000m.
  • Enid Bezuidenhout – Goud in die gewigstoot en brons in spiesgooi.
  • Marizanne Strydom – Silwer in hoogspring en 200m.
  • Elney Botha – Brons in verspring.
  • Inge Verster – Goud in 100m en 100m hekkies.
  • Kiara Rademan – Silwer in die 100m en verspring.
  • Bianca van der Vyver – Brons in hoogspring.
  • Tammy Cloete – Silwer in die 400m.
  • Arina Nicolaisen – Brons in die 1500m.
  • Deirdré Jonker – Goud in die 400m hekkies en silwer in die 100m hekkies.
  • Merieke le Roux – Goud in die 3000m.
  • Daniella Smith – Silwer in die 800m.
  • Elzé Koegelenberg – Brons in spiesgooi.
  • Elizné Venter – Brons in die 100m en die 200m.
  • Esteén McIntyre – Silwer in gewigstoot.
  • Marzé Verster – Goud in verspring.
  • Bea Gouws – Brons in verspring en die 400m.
  • Zelda van der Merwe – Silwer in die 3000m en in die 1500m.
  • Ilizna van Zyl – Silwer in gewigstoot.
  • Charné Viljoen – Brons in die 3000m en die 1500m.
  • Mizan Viljoen – Goud in die 10 000m stap.
  • Carike Moolman – Silwer in spiesgooi.

Oranje se O/15, O/16 en O/17 aflosspanne behaal goue medaljes en die O/19-span silwer.

 

UITSLAE – SONE 1 ATLETIEK – 28 Januarie 2017

 Sewentig van Oranje se atlete neem deel aan hierdie byeenkoms.

Die volgende atlete behaal eerste tot derde plekke:

  • Chani du Rand – derde in die 800m
  • Essie Pretorius – eerste in die hoogspring.
  • Klarissa Bezuidenhout eerste in spiesgooi en gewigstoot.
  • Eilir Lindeque – tweede in hoogspring.
  • Carmi van Niekerk – tweede in verspring.
  • Aneleh de Jager – eerste in die 90m- en 300m hekkies.
  • Janine Moolman – tweede in die 90m hekkies en derde in die 300m hekkies.
  • Karla Burger – derde in gewigstoot en skyfwerp.
  • Caylin de Andrade – derde in die 1500m.
  • Cayline le Grange – derde in die hoospring.
  • Mia Olivier – derde in die 400m.
  • Wilmi van Heerden – tweede in hoogspring.
  • Cora Groenewald – eerste in verspring, tweede in die 100m en derde in die 200m.
  • Annika Herbst – eerste in hoogspring.
  • Stephanie Wessels – derde in die 800m.
  • Marjanell van Dyk – eerste in gewigstoot en tweede in skyfwerp.
  • Joha Ludick – derde in spiesgooi.
  • Lisa Cronjé – eerste in spiesgooi.
  • Lihani Goosen – tweede in spiesgooi.
  • Telize Basson – tweede in die 5000m stap en derde in die 90m hekkies.
  • Nika Reinach – tweede in 90m hekkies, 300m hekkies en die 400m.
  • Megan-Lee Mygurgh – eerste in die 90m hekkies en derde in die 100m.
  • Matilé Prinsloo – eerste in die 300m hekkies en tweede in die 200m en verspring.
  • Jana Meyer – eerste in die skyfwerp.
  • Enid Bezuidenhout – eerste in spiesgooi en tweede in gewigstoot.
  • Marizanne Strydom – eerste in hoogspring, tweede in die 400m en derde in die 200m.
  • Elney Botha – derde in die verspring en 800m.
  • Monique Davidson tweede in die 1500m.
  • Inge Verster – eerse in die 100m en die 100m hekkies.
  • Kiara Rademan – tweede in 100m.
  • Bianca van der Vyver – tweede in die hoogspring.
  • Arina Nicolaisen – tweede in die 1500m.
  • Deirdré Jonker – eerste in die 100m hekkies.
  • Marieke le Roux – eerste in die 3000m en 1500m.
  • Daniella Smith – tweede in die 200m.
  • Elma Verhoef – tweede in verspring.
  • Elzé Koegelenberg – eerste in spiesgooi en derde in gewigstoot.
  • Isabella Steyn – derde in hoogspring.
  • Elizné Venter – tweede in die 100m en 200m.
  • Esteé van Heerden – derde in die verspring.
  • Esteén McIntyre – tweede in gewigstoot en derde in skyfwerp.
  • Marzé Verster – eerste in verspring en tweede in die 100m hekkies en 400m.
  • Andrea Bonnet – tweede in spiesgooi.
  • Zelda van der Merwe – eerste in die 1500m en die 3000m.
  • Christina Olivier – derde in die 800m.
  • Ilizna van Zyl – eerste in gewigstoot en tweede in skyfwerp.
  • Charné Viljoen – tweede in die 1500m en die 3000m.
  • Jana Raubenheimer – tweede in die 800m.

Die atleet wat die hoogste punte op die ABSA-tabel behaal het vir Oranje was Marjanell van Dyk met 898 punte vir gewigstoot.

 

SA SKOLE ATLETIEKBYEENKOMS – BLOEMFONTEIN, 16 tot 18 Maart 2016

Die volgende atlete word verkies tot die Vrystaat atletiekspan en presteer uitstekend op die SA Skolebyeenkoms:

  • Zelda van der Merwe – 3000m en 1500m.Mizan SA Atletiek 5000m stap- SA Rekord
  • Enid bezuidenhout – Gewigstoot.
  • Cora Groenewald – Verspring.
  • Annika Herbst – Hoogspring.
  • Lienke Snyman – 800m en 1500m.
  • Inge Verster – 90m hekkies.
  • Marzé Verster – 100m hekkies.
  • Mizan Viljoen – 5000m stap (verbeter die SA rekord).
  • Jaymé Vermaas – 5000m.

My opregte dank aan die beheerliggaam wat fondse toegestaan het vir die bou van ‘n gewigstootsirkel sowel as ‘n skyfwerpsirkel.

Baie geluk ook aan alle atlete wat hierdie jaar baie goed presteer het.

Mnr. C. Fourie:  Organiseerder

Mej. M. Human:  Kapteine